Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakant
vakant [boodskap #144353] So, 07 Januarie 2024 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakant
Afbreking: va•kant


Byvoeglike naamwoord: vakant
Attributief: vakante

Betekenis:
• Wat oop of beskikbaar is; nie tans beset word nie.

Gebruik:
• Die toilet is vakant.
• Die vakante poste word in die koerant geadverteer.

Sinoniem:
• beskikbaar
• leeg
• onbeman
• onbeset
• onbewoon
• ongebruik
• oopstaande
• vry

Vertaling:
Engels: vacant, empty
Nederlands: vacant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Oukersaand
Volgende onderwerp: gemeenskapsdiens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 20:40:48 MGT 2024