Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toetsreeks
toetsreeks [boodskap #144348] Sa, 06 Januarie 2024 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toetsreeks
Afbreking: toets•reeks
Samestelling: toets + reeks


Selfstandige naamwoord: toetsreeks
Meervoud: toetsreekse
Verkleinwoord: toetsreeksie
Meervoud van verkleining: toetsreeksies

Betekenis:
• 'n Reeks van toetse van afgelê word.
• 'n Reeks van toetswedstryde waar sportspanne teen mekaar meeding.

Gebruik:
• Die skool se toetsreeks begin in September.
• Die Proteas het die toetsreeks teen die Aussies gewen.

Vertaling:
Engels: test series
Nederlands: test serie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lensie
Volgende onderwerp: vergoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:04:49 MGT 2024