Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lensie
lensie [boodskap #144347] Sa, 06 Januarie 2024 18:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lensies
Lensies
lensie
Afbreking: len•sie


Selfstandige naamwoord: lensie
Meervoud: lensies

Betekenis:
• Eetbare pit van 'n peulgewas wat vir latere gebruik gedroog is.
• Die plant waarvan die pitte verkry word, Lens culinaris.

Gebruik:
• 'n Mens kan die lekkerste sop van lensies maak.
Lensies word veral in die omgewing van die Middellandse See verbou.

Afgelei:
• lensiesop

Vertaling:
Engels: lentil
Nederlands: linze

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lensiesop
Volgende onderwerp: toetsreeks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 21:10:18 MGT 2024