Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lensiesop
lensiesop [boodskap #144346] Sa, 06 Januarie 2024 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Lensiesop
Lensiesop
lensiesop
Afbreking: len•sie•sop
Samestelling: lensie + sop


Selfstandige naamwoord: lensiesop
Meervoud: lensiesoppe

Betekenis:
• Sop van lensies ('n peulvrug).

Gebruik:
Lensiesop kan met of sonder vleis voorberei word.

Spreekwoord:
• Jou eersgeboortereg vir 'n pot lensiesop verkoop. [Jou waardes en regte vir tydelike gewin verkwansel.]

Wisselvorm:
• lensiesoep

Vertaling:
Engels: lentil soup
Nederlands: linzensoep

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tyde
Volgende onderwerp: lensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:28:35 MGT 2024