Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rugbyklub
rugbyklub [boodskap #144341] Do, 04 Januarie 2024 13:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rugbyklub
Afbreking: rug•by•klub
Samestelling: rugby + klub


Selfstandige naamwoord: rugbyklub
Meervoud: rugbyklubs

Betekenis:
• 'n Klub waar wat rugby op plaaslike vlak organiseer.

Gebruik:
• Twee rugbyklubs, Hamilton RFC en Villagers RFC, beweer dat hulle die eerste rugbyklubs in Suid-Afrika is.

Hiperoniem:
• sportklub

Vertaling:
Engels: rugby club
Nederlands: rugbyclub

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wêreldranglys
Volgende onderwerp: toetswedstryd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:33:52 MGT 2024