Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wêreldranglys
wêreldranglys [boodskap #144340] Do, 04 Januarie 2024 13:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wêreldranglys
Afbreking: wê•reld•rang•lys
Samestelling: wêreld + ranglys


Selfstandige naamwoord: wêreldranglys
Meervoud: wêreldranglyste

Betekenis:
• Ranglys van die beste te wêreld.

Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse nasionale rugbyspan is tans eerste op Wêreldrugby se wêreldranglys.

Vertaling:
Engels: world ranking
Nederlands: wereldranglijst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: subskripsie
Volgende onderwerp: rugbyklub
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:53:39 MGT 2024