Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omspit
omspit [boodskap #144337] Wo, 03 Januarie 2024 16:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omspit
Afbreking: om•spit
Samestelling: om + spit


Werkwoord: spit om, omspit
Verlede tyd: het omgespit

Betekenis:
• Om met 'n graaf te spit en om te keer.

Gebruik:
• Gooi kunsmis en spit die bedding om voordat jy die blomme plant.

Sinoniem:
• dolwe
• omdol
• omgrawe
• omploeg
• omwerk
• omwoel
• skoffel

Vertaling:
Engels: to dig up
Nederlands: omspitten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontgeld
Volgende onderwerp: kanis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:59:21 MGT 2024