Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kanis
kanis [boodskap #144338] Wo, 03 Januarie 2024 16:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18863
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kanis
Afbreking: ka•nis


Selfstandige naamwoord: kanis
Meervoud: kanisse

Betekenis:
• 'n Vuil, morsige persoon.

Gebruik:
• Die kanis het weke laas 'n bad water gesien.

Sinoniem:
• boemelaar
• morsjors
• smeerlap
• smeerpot
• smeertou
• teerputs

Afgelei:
• smeerkanis

Vertaling:
Engels: dirty fellow
Nederlands: smeerkanis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omspit
Volgende onderwerp: subskripsie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:46:15 MGT 2024