Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besnydenis
besnydenis [boodskap #144240] Di, 26 Desember 2023 08:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besnydenis
Afbreking: be•sny•de•nis
Samestelling: besny + -denis


Selfstandige naamwoord: besnydenis
Meervoud: besnydenisse

Betekenis:
• Chirurgiese verwydering of verkorting van die voorhuid wat die eikel van die manlike geslagsdeel bedek.

Gebruik:
• In die meeste Christelike kerke het die kinderdoop die besnydenis as teken van die verbond vervang.

Vertaling:
Engels: circumsision
Nederlands: besnijdenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasektomie
Volgende onderwerp: trouring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:19:24 MGT 2024