Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trouring
trouring [boodskap #144241] Di, 26 Desember 2023 08:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trouring
Afbreking: trou•ring
Samestelling: trou + ring


Selfstandige naamwoord: trouring
Meervoud: trouringe
Verkleinwoord: trouringetjie
Meervoud van verkleining: trouringetjies

Betekenis:
• Ring wat getroude persone dra, as simbool van hulle huwelik en trou aan mekaar.

Gebruik:
• Die trouring word tradisioneel aan die linkerhand op die vierde vinger (die ringvinger) gedra.

Sinoniem:
• diamantring
• huweliksring
• troupand

Verwant:
• verloofring

Vertaling:
Engels: wedding ring
Nederlands: trouwring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besnydenis
Volgende onderwerp: bejaarde
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 02:23:22 MGT 2024