Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasektomie
vasektomie [boodskap #144239] Di, 26 Desember 2023 07:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasektomie
Afbreking: va•sek•to•mie


Selfstandige naamwoord: vasektomie
Meervoud: vasektomieë

Betekenis:
• Sterilisasie van 'n manlike persoon of dier deur die saadbuise waarlangs die sperm beweeg te sny.

Gebruik:
• 'n Vasektomie is 'n permanente vorm van geboortebeperking en kan nie maklik omgekeer word nie.

Sinoniem:
• saadbuisuitsnyding

Vertaling:
Engels: vasectomy
Nederlands: vasectomie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitvindsel
Volgende onderwerp: besnydenis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:18:44 MGT 2024