Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitvindsel
uitvindsel [boodskap #144238] Ma, 25 Desember 2023 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitvindsel
Afbreking: uit•vind•sel
Samestelling: uitvind + -sel


Selfstandige naamwoord: uitvindsel
Meervoud: uitvindsels
Verkleinwoord: uitvindseltjie
Meervoud van verkleining: uitvindseltjies

Betekenis:
• Iets wat iemand bedink/uitgevind het.

Gebruik:
• Die elektriese gloeilamp is een van Thomas Edison se uitvindsels.

Sinoniem:
• apparaat
• fieterjasie
• innovasie
• instrument
• katoeter
• ontwerp
• toestel
• toestelletjie
• uitvinding

Vertaling:
Engels: invention, discovery, contrivance, gadget, device
Nederlands: uitvinding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaashek
Volgende onderwerp: vasektomie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:53:18 MGT 2024