Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » plaashek
plaashek [boodskap #144237] Ma, 25 Desember 2023 20:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Plaashek.
'n Plaashek.
plaashek
Afbreking: plaas•hek
Samestelling: plaas + hek


Selfstandige naamwoord: plaashek
Meervoud: plaashekke
Verkleinwoord: plaashekkie
Meervoud van verkleining: plaashekkies

Betekenis:
• 'n Hek op 'n plaas wat eienaarskap afbaken en vee inhou.

Gebruik:
• As jy 'n plaashek oopmaak, moet jy hom weer agter jou toemaak.

Vertaling:
Engels: farm gate
Nederlands: boerderijpoort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakansiehuis
Volgende onderwerp: uitvindsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:33:50 MGT 2024