Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aansterk
aansterk [boodskap #144231] Ma, 25 Desember 2023 16:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aansterk
Afbreking: aan•sterk
Samestelling: aan + sterk


Werkwoord: sterk aan, aansterk
Verlede tyd: het aangesterk

Betekenis:
• Om geleidelik te herstel; gesonder/sterker word of maak.

Gebruik:
• Ná die operasie sal sy vir 'n paar dae in die hospitaal aansterk.

Sinoniem:
• genees
• herstel
• verbeter

Afgelei:
• aansterking

Vertaling:
Engels: to recuperate
Nederlands: aansterken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nogmaals
Volgende onderwerp: perskonferensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:57:12 MGT 2024