Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdeeldheid
verdeeldheid [boodskap #144213] Sa, 23 Desember 2023 18:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdeeldheid
Afbreking: ver•deeld•heid
Samestelling: verdeeld + -heid


Selfstandige naamwoord: verdeeldheid
Meervoud: verdeeldhede

Betekenis:
• Die toestand van verdeeld wees.

Gebruik:
• Vrees en verdeeldheid is al wat nodig is om 'n nuwe wêreldorde op mense af te dwing.

Sinoniem:
• bakleiery
• disharmonie
• konflik
• meningsverskil
• onmin
• onenigheid
• partyskap
• separatisme
• skeiding
• skeuring
• stryery
• tweedrag
• tweespalt
• twis
• verdeeldheid
• verskeurdheid
• vyandigheid
• vyandskap
• wrywing

Afgelei:
• volksverdeeldheid

Vertaling:
Engels: division, dividedness, disunity
Nederlands: verdeeldheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opvlamming
Volgende onderwerp: versorging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:39:52 MGT 2024