Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versorging
versorging [boodskap #144214] Sa, 23 Desember 2023 19:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versorging
Afbreking: ver•sor•ging
Samestelling: versorg + -ing


Selfstandige naamwoord: versorging
Meervoud: versorginge, versorgings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van versorg.

Gebruik:
• Die wyfie broei haar eiers alleen uit, maar die mannetjie help met die versorging van die kuikens.

Sinoniem:
• behandeling
• onderhoud
• ondersteuning
• oppassing
• toesig
• verpleging

Hiponiem:
• dagversorging
• diereversorging
• handeversorging
• huidversorging
• kinderversorging
• lugversorging
• naelversorging
• selfversorging
• siekeversorging
• taalversorging
• tandversorging
• velversorging
• voetversorging
• wondversorging

Afgelei:
• versorgingsfunksie
• versorgingsoord
• versorgingsprogram
• versorgingsproses

Verwant:
• versorger

Vertaling:
Engels: care, nursing, maintenance, upkeep
Nederlands: verzorging

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdeeldheid
Volgende onderwerp: skandering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:56:18 MGT 2024