Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kankergewas
kankergewas [boodskap #144194] Do, 21 Desember 2023 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kankergewas
Afbreking: kan•ker•ge•was
Samestelling: kanker + gewas


Selfstandige naamwoord: kankergewas
Meervoud: kankergewasse
Verkleinwoord: kankergewassie
Meervoud van verkleining: kankergewassies

Betekenis:
• 'n Swelling van die weefsel deur kwaadaardige groei wat gesonde weefsel verdruk en na ander dele van die liggaam kan versprei.

Gebruik:
• 'n Kankergewas kan met radioterapie of chemoterapie behandel word, of chirurgies verwyder word.

Sinoniem:
• kankergeswel
• karsinoom

Vertaling:
Engels: cancerous tumor
Nederlands: kankergezwel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: ontvanklik
Volgende onderwerp: stoeiklub
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 16:46:06 MGT 2024