Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontvanklik
ontvanklik [boodskap #144193] Do, 21 Desember 2023 20:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18954
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontvanklik
Afbreking: ont•vank•lik


Byvoeglike naamwoord: ontvanklik
Vergrotende trap: ontvankliker
Oortreffende trap: ontvanklikste
Attributief: ontvanklike

Betekenis:
• Wat gereed is om konsepte en idees te ontvang; vatbaar is vir indrukke;

Gebruik:
• Wees tog ontvanklik vir die smeking van u dienaar en u volk Israel, verhoor tog elke gebed wat hulle tot U rig. [1 Konings 8:52]

Sinoniem:
• beïnvloedbaar
• bereikbaar
• buigbaar
• toeganklik
• vatbaar

Antoniem:
• nieontvanklik
• onontvanklik

Afgelei:
• ontvanklikheid

Vertaling:
Engels: receptive, susceptible, amenable
Nederlands: ontvankelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mikpunt
Volgende onderwerp: kankergewas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 22:59:08 MGT 2024