Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vergifnis
vergifnis [boodskap #144154] Di, 19 Desember 2023 13:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18960
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vergifnis
Afbreking: ver•gif•nis


Selfstandige naamwoord: vergifnis
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van vergewe.

Gebruik:
• Ek smeek om vergifnis, al weet ek dat dit wat ek gedoen het onvergeeflik is.

Wisselvorm:
• vergiffenis

Sinoniem:
• absolusie
• begenadiging
• genade
• genadebetoon
• kwytskelding
• vergewing
• verontskuldig
• verskoning
• vryspraak

Hiponiem:
• sondevergifnis

Vertaling:
Engels: forgiveness, pardon
Nederlands: vergiffenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omruil
Volgende onderwerp: onvergeeflik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 15:50:39 MGT 2024