Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » omruil
omruil [boodskap #144153] Di, 19 Desember 2023 13:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
omruil
Afbreking: om•ruil
Samestelling: om + ruil


Werkwoord: ruil om, omruil
Verlede tyd: het omgeruil

Betekenis:
• Om die een vir 'n ander te ruil.

Gebruik:
• Hy ruil die pap motorband om.
• Was jy nie dalk omgeruil toe jy 'n baba was nie?

Sinoniem:
• roteer
• uitruil
• verruil
• vervang
• verwissel
• wissel

Afgelei:
• omruilbaar
• omruiling
• omruilery

Vertaling:
Engels: to swap, exchange, interchange
Nederlands: omruilen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: motorband
Volgende onderwerp: vergifnis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:34:58 MGT 2024