Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekondêr
sekondêr [boodskap #144148] Ma, 18 Desember 2023 15:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekondêr
Afbreking: se•kon•dêr


Byvoeglike naamwoord: sekondêr
Attributief: sekondêre

Betekenis:
• Wat die tweede plek betref; minder belang is.

Gebruik:
• Die saak is van sekondêre belang.

Sinoniem:
• addisioneel
• bykomstig
• middelbaar
• ondergeskik

Verwant:
• primêr
• tersiêr

Vertaling:
Engels: secondary
Nederlands: secundair

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oëwys
Volgende onderwerp: solemneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 21:47:25 MGT 2024