Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oëwys
oëwys [boodskap #144147] Ma, 18 Desember 2023 15:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oëwys
Afbreking: o•ë•wys
Samestelling: oë + wys


Selfstandige naamwoord: oëwys
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vinnige besoek; die handeling van oë wys (twee woorde).

Gebruik:
• Sy oëwys word ook al hoe korter.

Sinoniem:
• blitsbesoek
• inloer
• kuiertjie

Vertaling:
Engels: short visit
Nederlands: bezoekje

Nota:
• Idiomaties: Hy het net kom vuurhoutjies leen; ry voor die koppie koud is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geaardheid
Volgende onderwerp: sekondêr
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 22:03:07 MGT 2024