Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekte
sekte [boodskap #144133] So, 17 Desember 2023 11:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18967
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sekte
Afbreking: sek•te


Selfstandige naamwoord: sekte
Meervoud: sektes
Verkleinwoord: sektetjie
Meervoud van verkleining: sektetjies

Betekenis:
• Groep wat van die algemeen aanvaarde stroming afwyk, dikwels in 'n godsdienstige sin met 'n sterk charismatiese leier.

Gebruik:
• Die Adamiete was 'n vroeë Christelike sekte wat nie klere tydens hulle dienste gedra het nie.

Sinoniem:
• splintergroep

Afgelei:
• sekte-aanhanger
• sektebeweging
• sektegees
• sektehaat
• sektestigter
• sektewese
• sekteywer

Vertaling:
Engels: sect
Nederlands: sekte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitreiking
Volgende onderwerp: heropneem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 07:54:43 MGT 2024