Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitreiking
uitreiking [boodskap #144132] So, 17 Desember 2023 09:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18963
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitreiking
Afbreking: uit•rei•king
Samestelling: uitreik + -ing


Selfstandige naamwoord: uitreiking
Meervoud: uitreikinge, uitreikings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van uitreik.

Gebruik:
• Sedert die uitreiking van die treffer het die sanger se loopbaan van krag tot krag gegaan.

Sinoniem:
• toekenning
• toewysing
• uitgawe
• verspreiding
• vrystelling

Hiponiem:
• heruitreiking
• prysuitreiking

Vertaling:
Engels: release, issuance, distribution
Nederlands: uitreiking

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oplaag
Volgende onderwerp: sekte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 06:45:27 MGT 2024