Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oplaag
oplaag [boodskap #144131] So, 17 Desember 2023 09:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oplaag
Afbreking: op•laag
Samestelling: op + laag


Selfstandige naamwoord: oplaag
Meervoud: oplae
Verkleinwoord: oplagie
Meervoud van verkleining: oplagies

Betekenis:
• Die aantal afdrukke/eksemplare wat van 'n boek, koerant, tydskrif, ens. gedruk word.

Gebruik:
• Die huidige oplaag van die boek is reeds uitverkoop.
• Die koerant, met 'n oplaag van sowat 80 000, se sirkulasie is besig om te daal.

Vertaling:
Engels: print run
Nederlands: oplaag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opkomend
Volgende onderwerp: uitreiking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 20:36:32 MGT 2024