Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » treffersparade
treffersparade [boodskap #144129] So, 17 Desember 2023 07:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
treffersparade
Afbreking: tref•fers•pa•ra•de
Samestelling: treffers + parade


Selfstandige naamwoord: treffersparade
Meervoud: treffersparades

Betekenis:
• Program op radio of TV waar die mees gewilde liedjies geïdentifiseer en gespeel word.

Gebruik:
• Glenys Lynne grootste sukses, Ramaja, het vir drie weke die nommer een-posisie op Springbokradio se Top 20-treffersparade beklee.

Vertaling:
Engels: hit parade
Nederlands: hitparade

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisiewa
Volgende onderwerp: opkomend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 05:49:18 MGT 2024