Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » polisiewa
polisiewa [boodskap #144128] Sa, 16 Desember 2023 18:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18960
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
polisiewa
Afbreking: po•li•sie•wa
Samestelling: polisie + wa


Selfstandige naamwoord: polisiewa
Meervoud: polisiewaens
Verkleinwoord: polisiewaentjie
Meervoud van verkleining: polisiewaentjies

Betekenis:
• Bakkie met 'n hok agterop waarin mense wat gearresteer is na die polisiestasie geneem word.

Gebruik:
• Die polisie stop die betogers in die polisiewa.

Sinoniem:
• patrolliewa
• vangwa

Hiperoniem:
• polisiemotor

Verwant:
• polisiebus
• polisiekar

Vertaling:
Engels: police van, pick-up van
Nederlands: politiewagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: administreer
Volgende onderwerp: treffersparade
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 16:35:57 MGT 2024