Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » administreer
administreer [boodskap #144127] Sa, 16 Desember 2023 17:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
administreer
Afbreking: ad•mi•ni•streer


Werkwoord: administreer
Verlede tyd: het geadministreer

Betekenis:
• Om te bestuur, of die inligting vir beheer en bestuur by te hou.

Gebruik:
• Ná die Eerste Wêreldoorlog het die Volkebond Suid-Afrika opdrag gegee om Suidwes-Afrika te administreer.

Sinoniem:
• aanvoer
• beheer
• bestuur
• lei
• organiseer
• regeer
• reguleer
• waarneem

Vertaling:
Engels: to administer, manage
Nederlands: administreren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: gebruiklik
Volgende onderwerp: polisiewa
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 22:57:02 MGT 2024