Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanlê
aanlê [boodskap #144122] Sa, 16 Desember 2023 08:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanlê
Afbreking: aan•lê
Samestelling: aan + lê


Werkwoord: lê aan, aanlê
Verlede tyd: het aangelê

Betekenis:
• Om te beplan en uit te voer; aanbring, installeer, oprig.
• Om met 'n wapen na 'n teiken te korrel; mik, korrelvat.
• Om 'n boot aan 'n kaai was te maak; vasmeer.
• Om na 'n meisie te vry.

Gebruik:
• Treinspore is aangelê om die vrag na die hawe te vervoer.
• Die vrouens laai terwyl die mans aanlê en skiet.
• Die skip moet voor die storm aangelê word.
• Ek sien Piet by Sannie aan.

Afgelei:
• aanlêer
• aanlêhawe
• aanlêpaal
• aanlêplek

Vertaling:
Engels: to lay down; to aim; to moor; to court
Nederlands: aanleggen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vasvat
Volgende onderwerp: heeltyds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 18:58:14 MGT 2024