Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vasvat
vasvat [boodskap #144121] Sa, 16 Desember 2023 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vasvat
Afbreking: vas•vat
Samestelling: vas + vat


Werkwoord: vat vas, vasvat
Verlede tyd: het vasgevat

Betekenis:
• Om stewig vas te hou.
• Om streng te behandel.

Gebruik:
• Hy vat haar hand styf vas.
• Studente wat dwelms gebruik sal vasgevat word.

Sinoniem:
• aanpak
• aanvat
• beetkry
• beetpak
• vasgryp
• vashou
• vaspen
• dissiplineer
• kortvat
• tugtig

Vertaling:
Engels: to grip, tackle
Nederlands: vastgrijpen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voltyds
Volgende onderwerp: aanlê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 22:30:59 MGT 2024