Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » snaaksigheid
snaaksigheid [boodskap #144115] Vr, 15 Desember 2023 20:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
snaaksigheid
Afbreking: snaak•sig•heid
Samestelling: snaaks + -ig + -heid


Selfstandige naamwoord: snaaksigheid
Meervoud: snaaksighede
Verkleinwoord: snaaksigheidjie
Meervoud van verkleining: snaaksigheidjies

Betekenis:
• Iets was snaaks, ander of vreemd is.

Gebruik:
• Vir die snaaksigheid stuur hulle toe aan die koningin 'n uitnodiging na hulle troue.

Sinoniem:
• lagwekkendheid
• lawwigheid
• komieklikheid
• snaaksheid

Vertaling:
Engels: sillyness, funniness, strangeness
Nederlands: hilariteit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raamwerk
Volgende onderwerp: oprigting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 00:56:44 MGT 2024