Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » passer-en-draaier
passer-en-draaier [boodskap #144113] Vr, 15 Desember 2023 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
passer-en-draaier
Afbreking: pas•ser-en-draai•er
Samestelling: pas + -ser + en + draai + -er


Selfstandige naamwoord: passer-en-draaier
Meervoud: passer-en-draaiers

Betekenis:
• Persoon wat dele van masjiene vanaf 'n bloudruk te kan konstrueer, monteer, vervaardig en inpas.

Gebruik:
• Hy is in Duitsland as 'n passer-en-draaier opgelei.

Vertaling:
Engels: fitter and turner
Nederlands: monteur en draaier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bestudering
Volgende onderwerp: raamwerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 06:57:33 MGT 2024