Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handvaardigheid
handvaardigheid [boodskap #144097] Vr, 15 Desember 2023 07:47
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18946
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
handvaardigheid
Afbreking: hand•vaar•dig•heid
Samestelling: hand + vaardigheid


Selfstandige naamwoord: handvaardigheid
Meervoud: handvaardighede

Betekenis:
• Die vaardigheid om met die hande te werk en handgereedskap te gebruik.

Gebruik:
• Sweis, verf, saag, brei en hekel is voorbeelde van handvaardighede.

Sinoniem:
• bedrewenheid
• handwerk

Vertaling:
Engels: manual dexterity, manual skill
Nederlands: handvaardigheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skaapkraal
Volgende onderwerp: bedeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 17:08:27 MGT 2024