Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » watervoorraad
watervoorraad [boodskap #144086] Di, 12 Desember 2023 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
watervoorraad
Afbreking: wa•ter•voor•raad
Samestelling: water + voorraad


Selfstandige naamwoord: watervoorraad
Meervoud: watervoorrade

Betekenis:
• Die hoeveelheid water wat vir verbruik beskikbaar is.

Gebruik:
• Slegs 0,75% van die aarde se totale watervoorraad is as vars water beskikbaar.

Vertaling:
Engels: water supply
Nederlands: watervoorraad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterverbruik
Volgende onderwerp: ontslaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 05:00:32 MGT 2024