Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterverbruik
waterverbruik [boodskap #144085] Di, 12 Desember 2023 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterverbruik
Afbreking: wa•ter•ver•bruik
Samestelling: water + verbruik


Selfstandige naamwoord: waterverbruik
Meervoud:

Betekenis:
• Die hoeveelheid water wat in 'n bepaalde periode gebruik word.

Gebruik:
• Die munisipaliteit het die inwoners versoek om water te bespaar aangesien die waterverbruik die lewering oorskry.

Vertaling:
Engels: water consumption
Nederlands: waterverbruik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leegloop
Volgende onderwerp: watervoorraad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:51:30 MGT 2024