Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afsterwe
afsterwe [boodskap #144072] Sa, 09 Desember 2023 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afsterwe
Afbreking: af•ster•we
Samestelling: af + stewe


Werkwoord: sterwe af, afsterwe
Verlede tyd: het afgesterwe

Betekenis:
• Om stadig maar seker dood te gaan.
• (figuurlik) Om vervreemd te raak of 'n verband te breek.

Gebruik:
• Die groot boom agter die huis het afgesterwe.
• God het wel 'n welbehae daarin dat 'n mens sy sondige natuur afsterwe om vir die geregtigheid te lewe.

Wisselvorm:
• afsterf

Sinoniem:
• doodgaan
• heengaan
• ontslaap
• vergaan
• wegkwyn

Vertaling:
Engels: to die away
Nederlands: afsterven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitsaaier
Volgende onderwerp: verwondering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 10:50:01 MGT 2024