Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitsaaier
uitsaaier [boodskap #144071] Sa, 09 Desember 2023 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitsaaier
Afbreking: uit•saai•er
Samestelling: uitsaai + -er


Selfstandige naamwoord: uitsaaier
Meervoud: uitsaaiers
Verkleinwoord: uitsaaiertjie
Meervoud van verkleining: uitsaaiertjies

Betekenis:
• Persoon of organisasie wat uitsaai, tipies op radio of TV.

Gebruik:
• Die SAUK is Suid-Afrika se staatsbeheerde openbare uitsaaier.

Sinoniem:
• aankondiger
• omroeper
• radiosender
• uitsender

Hiponiem:
• nuusuitsaaier
• sportuitsaaier
• staatsuitsaaier

Afgelei:
• uitsaaiery

Vertaling:
Engels: broadcaster
Nederlands: omroeper, uitzender

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbyganger
Volgende onderwerp: afsterwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:52:07 MGT 2024