Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verbyganger
verbyganger [boodskap #144070] Sa, 09 Desember 2023 09:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verbyganger
Afbreking: ver•by•gan•ger


Selfstandige naamwoord: verbyganger
Meervoud: verbygangers

Betekenis:
• Iemand wat êrens verby gaan.

Gebruik:
• 'n Verbyganger het die ongeluk gesien en 'n ambulans ontbied.

Sinoniem:
• omstander

Vertaling:
Engels: passer-by
Nederlands: voorbijganger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verregaande
Volgende onderwerp: uitsaaier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:25:37 MGT 2024