Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toesmeer
toesmeer [boodskap #144063] Vr, 08 Desember 2023 12:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toesmeer
Afbreking: toe•smeer
Samestelling: toe + smeer


Werkwoord: smeer toe, toesmeer
Verlede tyd: het toegesmeer

Betekenis:
• Om te bedek deur iets bo-oor te smeer.
• (figuurlik) Om weg te steek.

Gebruik:
• Die messelaar smeer die gat in die muur toe.
• Die politikus het sy betrokkenheid by die skandaal toegesmeer.

Sinoniem:
• bedek
• bewimpel
• toemessel
• toeplak
• toepleister
• verberg
• verbloem
• verdoesel
• versteek
• wegsteek

Afgelei:
• toesmeerdery
• toesmering

Vertaling:
Engels: to plaster up, smear over; to cover up
Nederlands: bedekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paniekknoppie
Volgende onderwerp: verbysterend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 13:47:39 MGT 2024