Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paniekknoppie
paniekknoppie [boodskap #144062] Do, 07 Desember 2023 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
paniekknoppie
Afbreking: pa•niek•knop•pie
Samestelling: paniek + knoppie


Selfstandige naamwoord: paniekknoppie
Meervoud: paniekknoppies

Betekenis:
• Knoppie wat iemand in nood kan druk om alarm te maak of hulp te ontbied.

Gebruik:
• Sy het haar paniekknoppie gedruk toe sy hoor iemand breek by haar huis in.

Sinoniem:
• noodknoppie

Vertaling:
Engels: panic button
Nederlands: paniekknop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugbel
Volgende onderwerp: toesmeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 23:39:36 MGT 2024