Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » terugbel
terugbel [boodskap #144061] Do, 07 Desember 2023 13:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
terugbel
Afbreking: terug•bel
Samestelling: terug + bel


Werkwoord: bel terug, terugbel
Verlede tyd: het teruggebel

Betekenis:
• Om iemand te bel wat jou vroeër gebel het.

Gebruik:
• Ek kan nie nou praat nie. Ek sal jou later terugbel.

Sinoniem:
• terugskakel

Vertaling:
Engels: to call back, ring back, phone back
Nederlands: terugbellen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: getrouheid
Volgende onderwerp: paniekknoppie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 17:39:31 MGT 2024