Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » getrouheid
getrouheid [boodskap #144060] Do, 07 Desember 2023 12:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
getrouheid
Afbreking: ge•trou•heid
Samestelling: getrou + -heid


Selfstandige naamwoord: getrouheid
Meervoud: getrouhede

Betekenis:
• Die toestand van getrou wees.

Gebruik:
• Die musketier het 'n eed van getrouheid aan die koning afgelê.

Sinoniem:
• betroubaarheid
• eerbaarheid
• eerlikheid
• lojaliteit
• opregtheid
• toewyding

Antoniem:
• ongetrouheid

Hiponiem:
• klankgetrouheid
• lewensgetrouheid
• natuurgetrouheid
• pligsgetrouheid
• wetsgetrouheid

Afgelei:
• getrouheidsfonds

Vertaling:
Engels: faithfulness, loyalty
Nederlands: getrouwheid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: baskitaar
Volgende onderwerp: terugbel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:56:14 MGT 2024