Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vakansieganger
vakansieganger [boodskap #144040] Sa, 02 Desember 2023 16:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vakansieganger
Afbreking: va•kan•sie•gan•ger
Samestelling: vakansie + ganger


Selfstandige naamwoord: vakansieganger
Meervoud: vakansiegangers
Verkleinwoord: vakansiegangertjie
Meervoud van verkleining: vakansiegangertjies

Betekenis:
• Iemand wat op vakansie gaan.

Gebruik:
• 'n Lewensredder het 'n vakansieganger wat in die moeilikheid beland het se lewe gered.

Sinoniem:
• besoeker
• reisiger
• toeris

Vertaling:
Engels: holiday maker, vacationer
Nederlands: vakantieganger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lewensredder
Volgende onderwerp: slaapbol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 10:41:38 MGT 2024