Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » slaapbol
slaapbol [boodskap #144041] Sa, 02 Desember 2023 16:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Slaapbol.
'n Slaapbol.
slaapbol
Afbreking: slaap•bol
Samestelling: slaap + bol


Selfstandige naamwoord: slaapbol
Meervoud: slaapbolle

Betekenis:
• Die vrug van 'n papawer waarvan die sap geoes word om opium te berei.

Gebruik:
• Die polisie het 'n veld vol slaapbolle verbrand.

Sinoniem:
• maankop
• slaapkruid
• slaappapawer

Vertaling:
Engels: opium poppy
Nederlands: slaapbol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vakansieganger
Volgende onderwerp: redder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:22:46 MGT 2024