Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raaiskoot
raaiskoot [boodskap #144003] So, 26 November 2023 16:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raaiskoot
Afbreking: raai•skoot
Samestelling: raai + skoot


Selfstandige naamwoord: raaiskoot
Meervoud: raaiskote

Betekenis:
• 'n Poging om 'n vraag te beantwoord as jy nie antwoord ken nie.

Gebruik:
• Mag ek 'n raaiskoot waag?

Sinoniem:
• gissing
• raaislag
• spekulasie
• waagstuk

Vertaling:
Engels: guess, gamble
Nederlands: gokje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: omring
Volgende onderwerp: varswater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 03:31:16 MGT 2024