Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » varswater
varswater [boodskap #144004] So, 26 November 2023 16:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
varswater
Afbreking: vars•wa•ter
Samestelling: vars + water


Selfstandige naamwoord: varswater
Meervoud: varswaters

Betekenis:
• Water met 'n lae soutgehalte.

Gebruik:
• 'n Baie klein persentasie van die wêreld se water is varswater en die res is soutwater.

Sinoniem:
• soetwater
• vars water

Antoniem:
• soutwater

Afgelei:
• varswaterbiologie
• varswaterdier
• varswaterhengelaar
• varswaterkreef
• varswaterorganisme
• varswaterskilpad
• varswatersnoek
• varswaterversperring
• varswatervis
• varswatervorm

Vertaling:
Engels: fresh water
Nederlands: zoet water, vers water

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: raaiskoot
Volgende onderwerp: soutwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 21:30:28 MGT 2024