Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geregtelik
geregtelik [boodskap #143998] So, 26 November 2023 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geregtelik
Afbreking: ge•reg•te•lik
Samestelling: gereg + -telik


Byvoeglike naamwoord: geregtelik
Attributief: geregtelike

Betekenis:
• Wat met die gereg te make het.

Gebruik:
• 'n Geregtelike doodsondersoek is van stapel gestuur.

Sinoniem:
• forensies
• judisieel
• juridies
• regsgeldig
• regtelik
• regterlik
• statutêr
• wetlik
• wettig
• wetmatig

Vertaling:
Engels: judicial, legal
Nederlands: gerechtelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moordsaak
Volgende onderwerp: hoedanigheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 23:27:08 MGT 2024