Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sosialis
sosialis [boodskap #143984] Sa, 25 November 2023 16:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sosialis
Afbreking: so•si•a•lis


Selfstandige naamwoord: sosialis
Meervoud: sosialiste

Betekenis:
• 'n Voorstander of aanhanger van sosialisme.

Gebruik:
• Watter soort sosialis woon in luukse huise, ry duur motors en dra ontwerpersklere, maar trek 'n rooi oorpak aan as hy werkloses en arm werkers toespreek?

Antoniem:
• kapitalis

Vertaling:
Engels: socialist
Nederlands: socialist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorwaar
Volgende onderwerp: heilsboodskap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:36:18 MGT 2024