Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorwaar
voorwaar [boodskap #143983] Sa, 25 November 2023 16:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorwaar
Afbreking: voor•waar
Samestelling: voor (vir) + waar


Bywoord: voorwaar

Betekenis:
• Wat beslis so is en nie oor getwyfel word nie.

Gebruik:
• Dit is voorwaar 'n groot prestasie!

Sinoniem:
• beslis
• gewis
• inderdaad
• mos
• regtig
• sekerlik
• sowaar
• stellig
• sweerlik
• verseker
• waaragtig
• waarlik
• warempel
• werklik
• wraggies
• wragtie
• wragtig

Vertaling:
Engels: indeed, truly, verily, forsooth
Nederlands: voorwaar

Nota:
• Bywoord van modaliteit.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderskeiding
Volgende onderwerp: sosialis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 21:39:43 MGT 2024