Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klaaglik
klaaglik [boodskap #143962] Vr, 24 November 2023 08:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klaaglik
Afbreking: klaag•lik
Samestelling: klaag + -lik


Byvoeglike naamwoord: klaaglik
Vergrotende trap: klaagliker
Oortreffende trap: klaaglikste
Attributief: klaaglike

Betekenis:
• Waaroor 'n mens tereg kan kla.

Gebruik:
• Hierin het die president klaaglik gefaal.

Sinoniem:
• bedroewend
• beklaenswaardig
• droewig
• ellendig
• erbarmlik
• hartverskeurend
• jammerlik
• smartlik
• treurig

Vertaling:
Engels: lamentable, deplorable, pitiful
Nederlands: klaaglijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskeur
Volgende onderwerp: jaarlange
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 22:16:24 MGT 2024